Login
Quick Search
Contact us for more info on Future-Fun CAPS Content and Assessments e-Publications
TESTIMONIAL
Laerskool Aristea Added on 08 November 2008
Futurekids gee vir die leerders geleentheid om verskeie rekenaarvaardighede en tegnieke te ontwikkel. Baie leerders wat tuis nie die blootstelling kry nie, kry in die Futurekidsklas die geleentheid om op ‘n rekenaar te kan werk.
 
Die leerders kan navorsing en hulle projekte in die rekenaarsentrum doen. Die grondslagfase en seniors geniet die Futurekidsklasse en dit is vir hullle ‘n groot teleurstelling as hulle die Futurekids periode om een of ander rede vir die week mis.
 
Elena Laing
IT Fasiliteerder
Laerskool Aristea