Login
Quick Search
Contact us for more info on Future-Fun CAPS Content and Assessments e-Publications
TESTIMONIAL
Laerskool Labiance Added on 08 November 2008
Ons skool het tien jaar gelede besluit dat die vaardigheid om met 'n rekenaar te werk, net so alledaags moet wees soos om tande te borsel.  Ons was nie verkeerd nie! Die internet is nou in jou sak op jou selfoon!  Ons gebruik nie juis meer ons ensiklopedieë nie. Google lewer in elke geval meer inligting oor dieselfde onderwerpe!

 Die vaardigheid om al hierdie inligting tot ons beskikking te kategoriseer, verwerk en uiteindelik aan te bied, is nou die uitdaging!

Ons skool het 10 jaar gelede op Futurekids besluit, omdat hul programme juis dit vir ons kinders aanleer en dit teen minder as die koste van 'n brood per maand! Futurekids los jou ook nie alleen nie. Hulle besoek ons skool op 'n gereelde basis om die rekenaaronderwyser by te staan en hou ook kwartaallikse vergaderings.
 
Mnr.  Erik Möller
Skoolhoof
Laerskool Labiance