Login
Quick Search
Contact us for more info on Future-Fun CAPS Content and Assessments e-Publications
TESTIMONIAL
Leana Lundt Added on 24 March 2009
Hey julle!!

Ek kom al my hele lewe saam met Futurekids. My pa (Gustav Janse van Rensburg) het in 1997 eers 'n Futurekids Franchisee gekoop en takke oopgemaak in Klerksdorp, Vryburg, Christiana, basically die hele Noord-wes. Later het hy by hoofkantoor begin werk en is nou die CEO van Futurekids Suid Afrika.  Ek en my Boeties het al FK/SP gedoen, geleer, geleef, gewerk, geeet, geslaap, gedroom en ek is nog al die pad besig om iewers iets te doen en te help met Manual ontwikkelings. Dis ons familie se lewe en so baie FUN!!
 
Leana Lundt