Login
Quick Search
Contact us for more info on Future-Fun CAPS Content and Assessments e-Publications
TESTIMONIAL
Laerskool Drie Riviere Primary Added on 08 November 2008
Hoewel baie van ons kinders uit minderbevoorregte huise kom, probeer ons altyd die beste vir hul gee. Daarom bied ons sedert 1998 FUTUREKDIS aan. Leerdes van Gr 4 – 7 het Futurekids as ‘n buitemuurse aktiwiteit. Vir ons kleintjies wat nie op hul eie by die huis kan kom as hulle na skool moet bly nie, ruim ons tyd in op ‘n Vrydag oggend in sodat Gr 0 – Gr 3 dan kan klas hê.
 
Ons maak hoofsaaklik van die gestabiliseerde kurrikulum asook die Real Journeys gebruik aangesien die groepe nie noodwendig almal in dieselfde graad is nie. Die African Adventures is egter ook lekker vir so tussenin. Tydens die prysuitdeling word daar ook medaljes en sertifikate aan ons top rekenaar leerders gegee.
 
Die 0nderwysers tans verantwoordelik vir die rekenaar klasse is Mev. Nicoleen Mocke v Tonder en Mev Welmarie Backhouse.
 
Pieter van Zyl
Skoolhoof 2008
 
Die skool is ‘n parallel medium skool. Ons het ons eie webwerf www.laerskool3riviere.co.za waar u meer oor ons kan lees.