Login
Quick Search
Contact us for more info on Future-Fun CAPS Content and Assessments e-Publications
TESTIMONIAL
Laerskool Fleur Added on 25 November 2009
Geagte Nicky
 
Dit is ons voorreg om u te bedank vir al die ondersteuning wat ons skool van u  ontvang het hierdie jaar! Dankie vir die wonderlike skenking by die prysuitdeling. Die kinders was besonder verras en die aansporing gaan beslis lei tot meer prestasies van die leerders.
 
Dankie dat u altyd gewillig was om ons te help in die rekenaarsentrum. Wees verseker dat ons al die tyd en harde werk opreg waardeer. Ons sien uit na 2010, en mag u ‘n besonder Geseënde Kersfees en Gelukkige Nuwejaar beleef.
 
Feesgroete
 
Mnr. P. Bekker, Personeel en leerders.