Login
Quick Search
Contact us for more info on Future-Fun CAPS Content and Assessments e-Publications
TESTIMONIAL
Laerskool Wollies - Rekenaar Olimpiade Added on 12 February 2010
Die Conquesta rekenaarolimpiade is 'n olimpiade om u skool se gemiddelde met  die nasionale gemiddelde te vergelyk. By Laerskool Wolmaransstad laat ons die graad 6 leerders deelneem aan die rekenaarolimpiade. 
 
Ons skool het  in die jaar  2008  'n 4 de plek behaal van 1350 skole insluitend Botswana, Nieu Zeeland en Australie. Vraestel was in Afrikaans-  Ons is onder die Top 20 skole geplaas.
 
In 2009 het nog meer skole deelgeneem (van hierdie jaar af mag daar nou net in engels rekenaarvraestelle geskryf word) Daar was 1400 skole en ons skool het 'n 8de plek van 1400 skole verwerf. Ons is regtig trots om nou vir die afgelope 2 jaar agtermekaar onder die Top 20 skole geplaas te kan word. 
 
Danksy Futurekids se kurrikulim kry ons leerders goeie grondslag en kan ons dit dan net uitbou en voortbou daarop.
       
 
Op foto AGTERSTE RY  links na regs: Michelle Viljoen, Andrea Smit, Ezbé van Wyk, Juffrou Ansie Lubbe (rekenaaronderwyseres) , Charlene Kirsten, Nazira Ebrahim, Angene van Wyk, Charlotte de Beer, Carlene van Niekerk
 
2 de ry  (MIDDEL) van links na regs: Lindi Joubert, Bonolo Modise, Hannandé Grobler, Sybel Jacobs, Marlie Pieterse, Willené Kühn