Login
Quick Search
Contact us for more info on Future-Fun CAPS Content and Assessments e-Publications
TESTIMONIAL
Gretel Olivier (Skoolhoof) Added on 28 June 2016

My dogter Renea, wat nou op tukkies eerstejaar is, is vol lof oor die skillspro wat sy gedoen het. Hulle is verplig om 'n 6 maande kursus te doen, en sy vind dat sy als reeds in skillspro gedoen het, so sy het dit met 'n onderskeiding geslaag.